{"id":13789,"date":"2022-06-07T14:57:57","date_gmt":"2022-06-07T12:57:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13789"},"modified":"2022-06-07T16:03:53","modified_gmt":"2022-06-07T14:03:53","slug":"gesin-verloor-alles-in-huisbrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/gesin-verloor-alles-in-huisbrand\/","title":{"rendered":"Gesin verloor alles in huisbrand"},"content":{"rendered":"
\u2018n Bejaarde man is vanoggend dood toe die huis waarin hy saam met sy dogter, haar man en hul twee kinders (‘n 20-jarige seun en 8-jarige dogter) gebly het, afgebrand het naby Church Unlimited buite Nelspruit.
\nHy was ten tyde van die voorval alleen tuis. Paramedici het hom probeer red, maar hy is op die toneel dood verklaar. Volgens ooggetuies het die gesin alles in die brand verloor.
\nEnige hulpbydraes kan by die Radio Laeveld-ateljee in Sonpark of by Church Unlimited afgegee word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13790,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[947,2537,2135,2706,228],"yoast_head":"\n