{"id":13744,"date":"2022-06-03T15:45:31","date_gmt":"2022-06-03T13:45:31","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13744"},"modified":"2022-06-03T15:45:31","modified_gmt":"2022-06-03T13:45:31","slug":"sestienjarige-aangekeer-vir-moord-op-baba","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sestienjarige-aangekeer-vir-moord-op-baba\/","title":{"rendered":"Sestienjarige aangekeer vir moord op baba"},"content":{"rendered":"
\u2018n Sestienjarige meisie is gister in Calcutta gearresteer in verband met die moord op haar twee weke oue baba.
\nVolgens die polisie het die ouma vroeg gisteroggend wakker geword en ontdek die baba word vermis.
\nSy het die saak by die polisie aangegee.
\nDie ma is ondervra en het glo teenoor die polisie erken sy het die baba doodgemaak en haar lykie in haar skooltas weggesteek.
\nSy sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Luister plaaslike nuus op 100.5FM. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":10435,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[8],"tags":[444,100,106,2704],"yoast_head":"\n