{"id":13395,"date":"2022-04-22T12:21:53","date_gmt":"2022-04-22T10:21:53","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13395"},"modified":"2022-05-26T13:46:14","modified_gmt":"2022-05-26T11:46:14","slug":"op-my-eish-se-elizna-vertel-van-skokbesluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/op-my-eish-se-elizna-vertel-van-skokbesluit\/","title":{"rendered":"Op my eish! se Elizna vertel van skokbesluit"},"content":{"rendered":"

Op my eish! 2<\/em> volg Nelspruit-boorling Francois Jacobs se soeke na liefde.
\nHy kon in die eerste episode van die realiteitsreeks verlede week 15 vroue kies, maar moes na blitsafsprake drie huis toe stuur.
\nGisteraand het die 12 in die Laeveld gekuier, en Elizna de Waal het aangekondig sy kan nie verder aan die reeks deelneem nie. Sy het met Ludi en Mireille daaroor gesels. Luister weer hier.
\n