{"id":13276,"date":"2022-04-01T12:40:15","date_gmt":"2022-04-01T10:40:15","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13276"},"modified":"2022-05-26T13:47:17","modified_gmt":"2022-05-26T11:47:17","slug":"luister-weer-bruce-fordyce-deel-raad-vir-hardlopers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-bruce-fordyce-deel-raad-vir-hardlopers\/","title":{"rendered":"Luister weer: Bruce Fordyce deel raad vir hardlopers"},"content":{"rendered":"

Die Comrades koning, Bruce Fordyce, het gisteraand sy kennis oor voorbereiding vir die ultramarathon by die Nedbank LVCC hardloopklub kom deel op die vooraand van die opkomende TRAC N4 Elandsmarathon op 7 Mei.
\nFordyce het die Comrades nege keer gewen, agt keer daarvan in opeenvolgende jare – en meer as een keer in rekordtye.
\n\"\"
\nHy het ook al die Elandsmarathon drie keer gehardloop. Hy s\u00ea hy is bly di\u00e9 ikoniese wedloop is terug op die kalender.
\nDie Comrades vind ook vanjaar weer plaas tussen Durban en Pietermartizburg, na twee jaar waar slegs “virtuele” deelname weens die pandemie moontlik was.
\nFordyce het vir Mireille vertel hoe hy self in 1976 begin hardloop het, en gee raad vir beginners. Luister weer hier na die gesprek:
\n