{"id":13268,"date":"2022-03-31T11:17:48","date_gmt":"2022-03-31T09:17:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13268"},"modified":"2022-03-31T11:17:48","modified_gmt":"2022-03-31T09:17:48","slug":"mtpa-steeds-op-spoor-van-drie-ontsnapte-leeus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mtpa-steeds-op-spoor-van-drie-ontsnapte-leeus\/","title":{"rendered":"MTPA steeds op spoor van drie ontsnapte leeus"},"content":{"rendered":"

Hulle hou hulself skaars, maar daar is nog drie opgeskote leeus los in Marloth Park.
\nIn Desember is vyf leeus in die reservaat opgemerk. Gerrie Camacho van die Mpumalanga Toerisme en Parke-agentskap (MTPA) s\u00ea die groot mannetjie het intussen sy intrek by Lionspruit geneem en die groot wyfie, die ma van die drie oorblywende jonges, is baie lanklaas in Marloth Park gesien.
\nLees ook:<\/strong> Hoe gemaak as jy ‘n leeu raakloop<\/a>
\nDie jong mannetjie en twee wyfies beweeg tussen Marloth Park, die rivieroewer en \u2018n naburige plaas.
\n