{"id":13244,"date":"2022-03-24T11:26:03","date_gmt":"2022-03-24T09:26:03","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13244"},"modified":"2022-03-24T11:26:03","modified_gmt":"2022-03-24T09:26:03","slug":"oekraiense-vrou-vlug-van-oorlog-tot-in-nelspruit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/oekraiense-vrou-vlug-van-oorlog-tot-in-nelspruit\/","title":{"rendered":"Oekra\u00efense vrou vlug van oorlog tot in Nelspruit"},"content":{"rendered":"

\u2018n Maand gelede, op 24 Februarie, het die ondenkbare gebeur: Rusland het Oekra\u00efne binnegeval.
\nNadiya Bezhnar (36) het met haar Suid-Afrikaanse man, Derrick, en tweejarige seuntjie uit Ki\u00ebf gevlug tot by sy broer in Nelspruit.
\nVan hul vriende en haar hele gesin, insluitende haar ouers en jonger broer, het agtergebly.
\nNadiya s\u00ea hulle het besluit om Suid-Afrika toe te kom omdat die hele Europa bedreig word, en Suid-Afrika veiliger sal wees. Hier voel sy ook nie soos ‘n vlugteling nie, maar kan sy by familie wees.
\nDie enigste hulp wat sy verlang, is om die boodskap te versprei dat Suid-Afrikaners nie op die heining moet sit en passief die slagting gade slaan nie. Sy vertel in haar eie woorde. Luister hier:
\n