{"id":13114,"date":"2022-03-07T10:52:13","date_gmt":"2022-03-07T08:52:13","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13114"},"modified":"2022-03-07T12:58:29","modified_gmt":"2022-03-07T10:58:29","slug":"sanparke-ereveldwagters-loods-veldtog-teen-rommel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sanparke-ereveldwagters-loods-veldtog-teen-rommel\/","title":{"rendered":"Luister: SANParke-ereveldwagters loods veldtog teen rommel"},"content":{"rendered":"

Rommel in die natuur is nie net onooglik nie, maar gevaarlik vir wilde diere.
\nDie SANParke-ereveldwagters skop daarom Paasnaweek met ‘n veldtog in die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) af om besoekers aan te moedig om nie rommel te strooi nie.
\nPieter en Elsabe de Bruyn van die Laeveld-streek verduidelik hoe groot die probleem is, en wat die impak daarvan op die natuurlewe is. Luister hier:
\n