{"id":12801,"date":"2022-01-25T13:20:15","date_gmt":"2022-01-25T11:20:15","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12801"},"modified":"2022-01-25T13:20:15","modified_gmt":"2022-01-25T11:20:15","slug":"boorwerk-na-kennis-skop-af-in-makhonjwa-berge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/boorwerk-na-kennis-skop-af-in-makhonjwa-berge\/","title":{"rendered":"Boorwerk na kennis skop af in Makhonjwa-berge"},"content":{"rendered":"

‘n Opwindende projek het in die w\u00eareldbekende Makhonjwa-berge buite Barberton begin om te bepaal hoe die aarde gevorm het, en of die alge wat daar te vinde is, die oudste bekende lewensvorm op aarde is.
\nGeoloog Phumelele Mashele verduidelik wat die berge so spesiaal maak en wat dit die mens alles kan leer. Luister hier:
\n