{"id":12775,"date":"2022-01-21T12:24:08","date_gmt":"2022-01-21T10:24:08","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12775"},"modified":"2022-01-21T15:35:42","modified_gmt":"2022-01-21T13:35:42","slug":"mpumalanga-slaagsyfer-toon-klein-afname","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-slaagsyfer-toon-klein-afname\/","title":{"rendered":"Mpumalanga-slaagsyfer toon klein afname"},"content":{"rendered":"

Matriekleerlinge in Mpumalanga het in 2021 ‘n slaagsyfer van 73,6% behaal, \u2018n klein afname van verlede jaar se byna 74%. Van hulle het 31,5% met universiteitsvrystelling geslaag.
\nPremier Refilwe Mtshweni-Tsipane het vanoggend die aankondiging gemaak by die Universiteit van Mpumalanga.
\nEhlanzeni-distrik het die hoogste slaagsyfer van 75,6%.
\nThaba Chweu tel onder die top vyf munisipaliteite en Mbombela was die beste kring met 91,4% van graad 12\u2019s wat geslaag het. White Hazy en Thulamahashe tel ook onder die top 10 kringe in Mpumalanga.
\nMtshweni-Tsipane het diegene wat gedruip het, aangemoedig om die jaar te herhaal.
\n