{"id":12534,"date":"2021-12-06T13:45:24","date_gmt":"2021-12-06T11:45:24","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12534"},"modified":"2021-12-06T13:45:24","modified_gmt":"2021-12-06T11:45:24","slug":"ma-en-seun-28-se-liggame-in-mataffin-ontdek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ma-en-seun-28-se-liggame-in-mataffin-ontdek\/","title":{"rendered":"Ma en seun (28) se liggame in Mataffin ontdek"},"content":{"rendered":"

Die polisie in Nelspruit ondersoek \u2018n dubbele moord na \u2018n ma en haar volwasse seun se liggame Sondagoggend in Mataffin gevind is.
\nDie bure het glo gister die polisie gebel weens die reuk wat uit die huis gekom het.
\nDie 44-jarige vrou se liggaam is gevind met \u2018n plastieksak oor haar kop en \u2018n bed bo-op haar en met wonde aan haar skouer.
\nDie liggaam van haar 28-jarige seun, saam met wie sy in die huis gewoon het, is by die motorhuis gevind met steekwonde.
\n‘n Polisiewoordvoerder, kol. Donald Mdhluli verduidelik:
\n