{"id":12354,"date":"2021-11-05T10:23:01","date_gmt":"2021-11-05T08:23:01","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12354"},"modified":"2021-11-05T10:23:01","modified_gmt":"2021-11-05T08:23:01","slug":"laeveld-nuus-week-44-van-2021","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-nuus-week-44-van-2021\/","title":{"rendered":"Laeveld nuus – Week 44 van 2021"},"content":{"rendered":"
In die nuus uit die Laeveld die week: ANC verloor baie steun, maar behou beheer oor Laeveld-stadsrade, EFF vervang DA as amptelike opposisie in Mbombela, misdadigers se \u201cinkopieseisoen\u201d in volle swang, gedenkdiens gehou vir geliefde Edwin Sturgeon en ProLife Pet Rescue in Mbombela vier hul 10de bestaansjaar.
\nLuister die hooftrekke hier.<\/p>\n\n