{"id":12317,"date":"2021-10-28T13:34:24","date_gmt":"2021-10-28T11:34:24","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12317"},"modified":"2021-10-28T13:34:24","modified_gmt":"2021-10-28T11:34:24","slug":"baba-ayden-is-terug-by-die-huis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/baba-ayden-is-terug-by-die-huis\/","title":{"rendered":"Baba Ayden is terug by die huis"},"content":{"rendered":"

Baba Ayden van Niekerk is uiteindelik terug by die huis in Lydenburg.
\nHy was ses maande oud toe hy in Mei skielik ophou asemhaal het. Hy is intussen met brein-hipoksie gediagnoseer<\/a>.
\nAyden is gister uit die Netcare Garden City-hospitaal in Johannesburg ontslaan.
\nSy ma, Estelle, s\u00ea hulle is baie dankbaar om hom terug by die huis te h\u00ea. Dit is boonop net betyds vir sy eerste verjaarsdag wat hy Maandag vier.
\nSy voeg by daar l\u00ea nog ‘n lang pad voor vir haar baba.
\n