{"id":12287,"date":"2021-10-26T11:29:05","date_gmt":"2021-10-26T09:29:05","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12287"},"modified":"2021-10-26T11:29:05","modified_gmt":"2021-10-26T09:29:05","slug":"baanbreker-oz-sterk-goed-aan-na-prosedure","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/baanbreker-oz-sterk-goed-aan-na-prosedure\/","title":{"rendered":"Baanbreker Oz sterk goed aan na prosedure"},"content":{"rendered":"

Bewaring gaan oor veel meer as net sekuriteit. Wetenskap, kennis en opleiding speel ook \u2018n belangrike rol, vertel Petronel Nieuwoudt van Care for Wild.
\nDi\u00e9 veilige hawe se Oz, ‘n sesjarige renosterwesie, was verlede Dinsdag die proefkonyn waarop die eerste CT-skandering suksesvol uitgevoer is op ‘n lewendige, volwasse renoster in die land.
\nNieuwoudt verduidelik dat daar as \u2018n gevolg nou nuwe gereedskap is in die kissie om renosters teen uitwissing te red. Luister hier.
\n