{"id":12280,"date":"2021-10-25T13:24:25","date_gmt":"2021-10-25T11:24:25","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12280"},"modified":"2021-10-25T13:24:25","modified_gmt":"2021-10-25T11:24:25","slug":"innibos-maak-bietjie-bietjie-n-terugkeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/innibos-maak-bietjie-bietjie-n-terugkeer\/","title":{"rendered":"Innibos maak bietjie-bietjie ‘n terugkeer"},"content":{"rendered":"

Na twee jaar van geen Innibos Kunstefees nie, word daar van 1 tot 5 Desember Bietjie-Bietjie-Bos gehou.
\nKaartjieverkope open Woensdag. Ongelukkig moet bywoningsgetalle op die feesterrein tans beperk word tot 2 000 mense. Om voorsiening te maak vir die kunstenaars en mense wat op die terrein werk, kan slegs 1 800 kaartjies beskikbaar gemaak word aan die publiek.
\nSandra Jacobs s\u00ea sy sou graag baie meer mense wou verwelkom, maar hulle moet by inperkingsre\u00ebls hou.
\n