{"id":12219,"date":"2021-10-14T12:15:33","date_gmt":"2021-10-14T10:15:33","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12219"},"modified":"2021-10-14T12:15:33","modified_gmt":"2021-10-14T10:15:33","slug":"city-changers-werk-om-n-verskil-te-maak-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/city-changers-werk-om-n-verskil-te-maak-in-mbombela\/","title":{"rendered":"City Changers werk om ‘n verskil te maak in Mbombela"},"content":{"rendered":"

City Changers Social Services glo daaraan om mense te help om die oorsaak van hul pyn te vind en gesond te maak, eerder as om bloot die simptome te behandel.
\nDie nie-winsgewende organisasie het drie dele van diens aan die gemeenskap. Daar is Tamar-restourasiesentrum, hul Celebrate Recovery-inisiatief en His Bounty-projek.
\nPast. Leanie Erasmus en Monique Duvenhage het vir Ludi meer vertel oor hul ondersteuningsdienste. Luister weer hier daarna.
\n