{"id":12203,"date":"2021-10-11T13:03:34","date_gmt":"2021-10-11T11:03:34","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12203"},"modified":"2021-10-11T13:03:34","modified_gmt":"2021-10-11T11:03:34","slug":"lur-in-hegtenis-vir-dubbele-moord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/lur-in-hegtenis-vir-dubbele-moord\/","title":{"rendered":"LUR in hegtenis vir dubbele moord"},"content":{"rendered":"

\u2018n LUR in die Mpumalanga-regering is vanoggend gearresteer vir moord en poging tot moord.
\nVolgens die polisie se brig. Vishnu Naidoo het die 45-jarige man homself aan die Nelspruit-polisie oorhandig saam met sy regsverteenwoordiger.
\nHy was glo betrokke by \u2018n skietery in Nelspruit op 22 Augustus waar twee mense doodgeskiet is, en een gewond is.
\n