{"id":12159,"date":"2021-10-04T15:05:46","date_gmt":"2021-10-04T13:05:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12159"},"modified":"2021-10-04T15:05:46","modified_gmt":"2021-10-04T13:05:46","slug":"luister-weer-palliatiewe-sorg-is-baie-meer-as-wat-jy-dink","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-palliatiewe-sorg-is-baie-meer-as-wat-jy-dink\/","title":{"rendered":"Luister weer: Palliatiewe sorg is baie meer as wat jy dink"},"content":{"rendered":"

Saterdag is W\u00earelddag vir hospice en palliatiewe sorg.
\n\u201cAs mense ‘hospice’ hoor, dink hulle die dood wag hulle in,” s\u00ea Landi Bezuidenhout van Nelspruit Hospice. “Hulle besef nie wat palliatiewe sorg alles behels nie.\u201d
\nSy het vir Robin meer vertel oor wat dit werklik beteken.
\n