{"id":12154,"date":"2021-10-01T13:38:57","date_gmt":"2021-10-01T11:38:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12154"},"modified":"2021-10-01T13:38:57","modified_gmt":"2021-10-01T11:38:57","slug":"grusame-ongeluk-eis-man-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/grusame-ongeluk-eis-man-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Grusame ongeluk eis man in Mbombela"},"content":{"rendered":"
\u2018n Man is vanoggend in ‘n motorongeluk dood op die R40 in Riverside nadat \u2018n taxi sy kar reg van voor getref het.
\nIn \u2018n video van die voorval kan duidelik gesien word hoe die minibus beheer verloor en oor die middelmannetjie teen \u2018n ho\u00eb spoed in die aankomende kar in gly.
\nER24 was om ongeveer 07:20 op die toneel. Die man was in die wrak vasgekeer en is op die toneel dood.
\nDie taxi-bestuurder is vir ligte beserings behandel en hospitaal toe geneem.
\nDie R40 tussen Baberton en Nelspruit was ook geruime tyd gesluit vir verkeer na verskeie ongelukke daar plaasgevind het.
\nER24 het bevestig dat ‘n vrou ernstig beseer is by Hilltop toe haar kar aan die brand geslaan het nadat ‘n vragmotor teen haar kar gebots het.
\nSy is deur omstanders uit die wrak gered en deur ER24 hospitaal toe geneem. Volgens die paramedikuste het sy verskeie beserings opgedoen.
\nDie pad is intussen weer oopgestel vir verkeer. Die oorsake van die ongelukke word ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
\u2018n Man is vanoggend in ‘n motorongeluk dood op die R40 in Riverside nadat \u2018n taxi sy kar reg van voor getref het. In \u2018n video van die voorval kan duidelik gesien word hoe die minibus beheer verloor en oor die middelmannetjie teen \u2018n ho\u00eb spoed in die aankomende kar in gly. ER24 was om […]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":12157,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[1339,2187,659,228,2186,179,178],"yoast_head":"\n