{"id":12096,"date":"2021-09-24T06:02:26","date_gmt":"2021-09-24T04:02:26","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12096"},"modified":"2021-09-23T13:50:00","modified_gmt":"2021-09-23T11:50:00","slug":"klanke-en-geure-om-jou-te-betower-by-bos-innimall","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/klanke-en-geure-om-jou-te-betower-by-bos-innimall\/","title":{"rendered":"Klanke en geure om jou te betower by Bos InniMall"},"content":{"rendered":"

Geen fees van enige beskrywing kan sonder musiek nie.
\nBy Bos InniMall hoef jy boonop nie eens kaartjies na di\u00e9 vertonings te koop nie. Jy gaan bloot lekker kuier by \u2018n restaurant van jou keuse in i\u2019langa Mall om vermaak uit die boonste rakke te geniet.
\n\"\"
\nElke aand vanaf 17:00 in die Piazza tree plaaslike en bekende sangers op om die feestelike atmosfeer te versterk.
\nVandag vind die Poetry Slam vanaf 16:00 tot 18:00 plaas waarna Wanda Zonke om 18:00 met die streelklanke van \u2019n saksofoon almal gaan bekoor.
\nM\u00f4re kom die gewilde Refentse om 18:00 aan die beurt. Coenie Naud\u00e9 gaan in die voorprogram om 17:00 sy talente ten toon stel.
\nHy het met Mireille gesels oor di\u00e9 groot eer en die Laeveld se ondersteuning. Luister hier.
\n