{"id":12081,"date":"2021-09-22T15:03:31","date_gmt":"2021-09-22T13:03:31","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12081"},"modified":"2021-09-22T15:03:31","modified_gmt":"2021-09-22T13:03:31","slug":"lekker-lag-laat-die-dokter-wag-by-bos-innimall","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/lekker-lag-laat-die-dokter-wag-by-bos-innimall\/","title":{"rendered":"Lekker lag laat die dokter wag by Bos InniMall"},"content":{"rendered":"

Kom lag al jou Covid-sorge weg by Bos InniMall. Die fees skop m\u00f4re af in I\u2019langa Mall. Die toneelproduksies, is soos met elke Innibos-fees, uit die boonste rakke, en beloof om al jou kwellinge te verdryf.
\nKomediant Schalk Bezuidenhout is te sien saam met musikant Wesley van der Westhuizen in \u201cSchalk sing sleg\u201d. Die gehoor kan uitsien na komedie en oorspronklike liedjies, en hoewel sy sang swak is, is die musiek goed, verduidelik hy aan Robin.
\n