{"id":11932,"date":"2021-09-07T14:51:48","date_gmt":"2021-09-07T12:51:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11932"},"modified":"2021-09-07T14:51:48","modified_gmt":"2021-09-07T12:51:48","slug":"aanlyn-digitale-onderrig-hier-om-te-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/aanlyn-digitale-onderrig-hier-om-te-bly\/","title":{"rendered":"Aanlyn digitale onderrig hier om te bly"},"content":{"rendered":"

Vir Ho\u00ebrskool Bergvlam se Louise Fullard is aanlyn digitale onderrig \u2018n passie. Nie net het sy al toekennings gewen vir hoe sy dit lank voor die pandemie in haar lesse aangewend het nie, maar dit is ook die tema van haar verdere studie.
\n\u201cOns kan nie meer skoolhou soos in die 20ste eeu nie,\u201d s\u00ea sy. \u201cOns moet fokus op ons 21ste eeu uitkomste: kommunikasie, kritiese denke, \u2018collaboration\u2019, kreatiwiteit.\u201d
\nSy gee toe almal nie gelyke toegang het tot tegnologiese hulpmiddels nie. Haar raad is: Doen wat jy kan met wat jy het, maar doen dit nou. As jy een selfoon het, wend dit aan vir leer.
\nFullard se leuse is om ander ook te bemagtig. \u201cDraw your mark, make an impact and leave a legacy that is pleasing to God,\u201d s\u00ea sy.
\nSy vertel vir Gerhardt hoe die Covid-19-pandemie die omarming van die vierde industri\u00eble revolusie versnel het. Luister weer hier na die gesprek.
\n