{"id":11851,"date":"2021-08-30T13:25:39","date_gmt":"2021-08-30T11:25:39","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11851"},"modified":"2021-08-30T13:25:39","modified_gmt":"2021-08-30T11:25:39","slug":"vlammies-maak-geskiedenis-by-atkv-debat","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vlammies-maak-geskiedenis-by-atkv-debat\/","title":{"rendered":"Vlammies maak geskiedenis by ATKV debat"},"content":{"rendered":"

Ho\u00ebrskool Bergvlam het onlangs geskiedenis gemaak deur hul eerste span in te skryf vir die ATKV-debatkompetisie.
\nDie juniorspan het derde ge\u00ebindig in die kompetisie.
\nJuf. Anseri Boj\u00e9 het saam met Nina van Heerden, Milde Cronj\u00e9 en Sari\u00ebtte Kuperus met Gerhardt gesels oor die onderwerp: hoekom geskiedenis \u2018n verpligte vak op skool moet wees.
\n\u201cDie studie van geskiedenis bevorder kritiese denke en die vaardigheid om verder te dink as die informasie wat in jou handboeke is… en jou opinie te vorm deur na ander bronne en navorsing wat oor daardie onderwerp gedoen is, te kyk,\u201d s\u00ea Nina.
\n\u201cMy punt was versoening en nasiebou en hoe die studie van geskiedenis dit kan bevorder,\u201d s\u00ea Milde. \u201cAs \u2018n mens nie mense rondom jou en jou kollegas se erfenis ken nie, hoe gaan jy met hulle kan simpatiseer?\u201d
\nSari\u00ebtte s\u00ea tegnologie se geskiedenis moet ge\u00efnkorporeer word by die leerplan.
\nLuister weer hier na die gesprek.
\n