{"id":11846,"date":"2021-08-27T13:48:51","date_gmt":"2021-08-27T11:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11846"},"modified":"2021-08-27T13:48:51","modified_gmt":"2021-08-27T11:48:51","slug":"fondsinsameling-vir-laeveld-gesinne-wat-sukkel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/fondsinsameling-vir-laeveld-gesinne-wat-sukkel\/","title":{"rendered":"Fondsinsameling vir Laeveld-gesinne wat sukkel"},"content":{"rendered":"

Die Laeveld-gemeenskap het weereens hande gevat om mekaar te help.
\nDinsdagaand is gesinne wat swaarkry die fokus van ‘n fondsinsameling.
\nDit word by Urban House gehou en plaaslike kunstenaars Anne-Marie, Zan\u00e9 en Lonita tree op. Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, is die seremoniemeester.
\nOrganiseerder, Madelein van Eeden, s\u00ea die fokus is om gesinne te help wat weens die inperking finansie\u00ebl sukkel.
\n