{"id":11825,"date":"2021-08-26T17:16:18","date_gmt":"2021-08-26T15:16:18","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11825"},"modified":"2021-08-26T17:16:18","modified_gmt":"2021-08-26T15:16:18","slug":"lig-in-die-pyp-vir-witrivier-se-waterprobleme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/lig-in-die-pyp-vir-witrivier-se-waterprobleme\/","title":{"rendered":"Lig in die pyp vir Witrivier se waterprobleme"},"content":{"rendered":"

Die Witrivier-belastingbetalersvereniging en Power of 8000-groep se lys van kritieke kwessies wat in die dorp aangespreek moet word, is deur Mbombela se Speaker aanvaar.
\nPierre du Preez van die Power of 8000 s\u00ea Gija Siwela het ingestem dat veral water en vullisverwydering in die dorp \u2018n krisis is wat hy vinnig aan wil spreek.
\nDie proses sal nou begin om hierdie items op die munisipaliteit se ge\u00efntegreerde ontwikkelingsplan se plaas.
\nDie dorp gaan al jare gebuk onder ernstige wateronderbrekings. Mees onlangs was daar in dele wat die dorp vir \u2018n week lank onderbrekings, iets wat toegeskryf word aan die ou infrastruktuur.<\/p>\n\n\t\t