{"id":11651,"date":"2021-08-09T11:34:10","date_gmt":"2021-08-09T09:34:10","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11651"},"modified":"2021-08-09T12:23:49","modified_gmt":"2021-08-09T10:23:49","slug":"lloyd-harris-se-ma-deel-haar-raad-vir-sport-ouers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/lloyd-harris-se-ma-deel-haar-raad-vir-sport-ouers\/","title":{"rendered":"Lloyd Harris se ma deel haar raad vir sport ouers"},"content":{"rendered":"

Suid-Afrika se top-man-tennisspeler, Lloyd Harris, het in die vroe\u00eb oggendure van Vrydag die grootste oorwinning van sy loopbaan tot dusver behaal, toe hy by die ATP Citi Open die legendariese Rafael Nadal verslaan het.
\nSy ma, Cecelia Harris, het haar raad aan Laeveldse ouers wie se kinders sportdrome koester, met Radio Laeveld 100.5FM gedeel.
\nDie dryf moet van die kind af kom, s\u00ea sy, maar jy moet ook jou kind ondersteun.
\n\u201cWees realisties,\u201d s\u00ea sy, \u201cen kry hulp van iemand wat dalk meer weet as jy. Afrigters is nie altyd noodwendig eerlik met ouers nie, en skep \u2018n verwagting, maar vertrou jou gevoel \u2013 jy ken jou kind die beste.\u201d
\nLuister weer hier na haar gesprek met Gerhardt.
\n