{"id":11634,"date":"2021-08-06T13:16:12","date_gmt":"2021-08-06T11:16:12","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11634"},"modified":"2021-08-06T13:17:46","modified_gmt":"2021-08-06T11:17:46","slug":"the-capital-bring-nuwe-hotel-ervaring-na-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/the-capital-bring-nuwe-hotel-ervaring-na-mbombela\/","title":{"rendered":"The Capital bring nuwe hotel-ervaring na Mbombela"},"content":{"rendered":"

The Capital Mbombela is gereed om in November sy deure in Mpumalanga se hoofstad te open en beloof om ‘n eerste vir Mbombela te wees.
\nThe Capital se benadering is om beide hotelkamers te bied sowel as luukse woonstelle wat besoekers kan huur.
\n\"\"
\nBuiten vir sakemense is dit ideaal vir naweek-besoekers of gesinne wat kom inkopies doen en bied ook ‘n konferensiesentrum, restaurant en kroeg.
\nBesturende direkteur van Capital Hotels and Apartments, Marc Wachsberger, s\u00ea sedert hul begin in 2008 is 13 nuwe hotelle geopen en hulle beplan om elke jaar nog twee te open.
\nDie projek in Mbombela is R205 miljoen werd en sal meer as 120 voltydse werksgeleenthede skep.
\nWachsberger s\u00ea hulle beskou dit nie as ‘n risiko om tydens die Covid-pandemie nuwe hotelle te open nie: dit is eerder ‘n geleentheid. Hy verduidelik hoekom.
\n