{"id":11561,"date":"2021-07-30T10:57:15","date_gmt":"2021-07-30T08:57:15","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11561"},"modified":"2021-07-30T10:57:15","modified_gmt":"2021-07-30T08:57:15","slug":"bcj-meer-omvattende-benadering-tot-ondersoeke-nodig","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bcj-meer-omvattende-benadering-tot-ondersoeke-nodig\/","title":{"rendered":"BCJ: Meer omvattende benadering tot ondersoeke nodig"},"content":{"rendered":"

Bossies Community Justice (BCJ) is die enigste niewinsgewende organisasie in die Laeveld wat die polisie en sekuriteitsmaatskappye bystaan om misdaad te bekamp.
\nOperasionele bestuurder, Albert Gryvenstein, werk daagliks daarvoor. Hierdie ervare ondersoeker is egter gewoonlik ongesiens deur die publiek agter die skerms betrokke met die bekamping en oplos van misdaad.
\nHy het met Ludi gesels oor hoe ooglopend verskillende misdade aan mekaar verwant is.
\n