{"id":11545,"date":"2021-07-29T11:36:12","date_gmt":"2021-07-29T09:36:12","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11545"},"modified":"2021-08-03T13:43:08","modified_gmt":"2021-08-03T11:43:08","slug":"dr-anton-janse-van-rensburg-beantwoord-jou-vrae-oor-ivermektien","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/dr-anton-janse-van-rensburg-beantwoord-jou-vrae-oor-ivermektien\/","title":{"rendered":"Dr Anton Janse van Rensburg beantwoord jou vrae oor ivermektien"},"content":{"rendered":"

Dr. Anton Janse van Rensburg, ‘n mediese dokter met baie ervaring as ‘n toksikoloog, s\u00ea hy behandel al sy Covid-19-pasi\u00ebnte met ivermektien – en met goeie resultate.
\nVolgens hom word dit reeds 40 jaar lank in mense gebruik en as veiliger beskou word as aspirien. Sommige weergawes wat vir diere bedoel is, bevat egter soms byprodukte.
\nHier beantwoord hy al jou vrae oor hoe veilig en doeltreffend die gebruik van ivermektien in die behandeling van Covid-19 werklik is.<\/p>\n

*Die video-onderhoud is verwyder, maar luister hier na die gesprek. Besoek ook Doctoranton.co.za vir meer.<\/p>\n