{"id":11317,"date":"2021-06-25T10:01:08","date_gmt":"2021-06-25T08:01:08","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11317"},"modified":"2021-06-25T10:01:08","modified_gmt":"2021-06-25T08:01:08","slug":"charl-du-plessis-hou-more-in-jou-huis-konsert","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/charl-du-plessis-hou-more-in-jou-huis-konsert\/","title":{"rendered":"Charl du Plessis hou m\u00f4re In jou huis konsert"},"content":{"rendered":"

Die vierde aflewering van die In jou huis-konsertreeks is hier. Die gelukkige Laeveldse gehoor sal m\u00f4re deur pianis Charl du Plessis vermaak word.
\nHy is veral bekend as die man wat al vir 21 jaar lank Natani\u00ebl begelei tydens sy optredes.
\nDie reeks van ses konserte word aangebied in samewerking met Innibos, kykNet en Radio Laeveld. Bywoning is beperk, maar die vertoning word Saterdag regstreeks op Radio Laeveld uitgesaai.
\nDu Plessis s\u00ea hy sien baie uit, omdat hy lanklaas in die Laeveld opgetree het.
\n