{"id":11308,"date":"2021-06-24T15:20:28","date_gmt":"2021-06-24T13:20:28","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11308"},"modified":"2021-06-24T15:20:28","modified_gmt":"2021-06-24T13:20:28","slug":"laeveld-luisteraars-deel-hul-covid-nagmerries","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-luisteraars-deel-hul-covid-nagmerries\/","title":{"rendered":"Laeveld luisteraars deel hul Covid-nagmerries"},"content":{"rendered":"

Suid-Afrika het Woensdag \u2018n allemintige 17 493 nuwe Covid-19 gevalle aangeteken. Positiewe gevalle neem ook al hoe vinniger toe in Mpumalanga, waar 826 nuwe gevalle bevestig is die afgelope 24 uur.
\nVan ons luisteraars wat van die siekte herstel het, of steeds herstel, het hul ervarings gedeel, om ander te waarsku en te bemoedig.
\nChris Botha (56) van Witrivier was be\u00efndruk hoe die departement van gesondheid daagliks met hom en sy vrou opgevolg het oor hoe dit met hulle gaan.
\n