{"id":11289,"date":"2021-06-22T14:22:00","date_gmt":"2021-06-22T12:22:00","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11289"},"modified":"2021-06-22T14:22:00","modified_gmt":"2021-06-22T12:22:00","slug":"onderwyspersoneel-vanaf-more-ingeent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/onderwyspersoneel-vanaf-more-ingeent\/","title":{"rendered":"Onderwyspersoneel vanaf m\u00f4re inge\u00ebnt"},"content":{"rendered":"

Mpumalanga se LUR’e vir onderwys, Bonakele Majuba, en gesondheid, Sasekani Manzini, sal m\u00f4re saam die provinsie se inentingsprogram vir onderwyspersoneel in Kanyamazane bekendstel.
\nDie woordvoerder van die gesondheidsdepartement, Dumisani Malamule, s\u00ea besonderhede oor hoe alle personeel inge\u00ebnt gaan word, sal dan bekendgemaak word.
\n