{"id":11173,"date":"2021-06-01T14:26:08","date_gmt":"2021-06-01T12:26:08","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11173"},"modified":"2021-06-01T14:26:57","modified_gmt":"2021-06-01T12:26:57","slug":"plaaslike-sekuriteitsmaatskappye-werk-saam-teen-rooftogte-op-n4","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/plaaslike-sekuriteitsmaatskappye-werk-saam-teen-rooftogte-op-n4\/","title":{"rendered":"Plaaslike sekuriteitsmaatskappye werk saam teen rooftogte op N4"},"content":{"rendered":"

Die polisie en sekerheidsmaatskappye het Vrydagaand patrollies met ho\u00eb sigbaarheid op die N4 uitgevoer.
\nD\u00edt na \u2018n vlaag voorvalle waar motoriste se bande beskadig word om hulle te dwing om te stop voor hulle beroof word.
\nHennie Bekker van AfriForum s\u00ea mense van Malalane tot Middelburg het deelgeneem en geen voorvalle is, tot sy kennis, aangemeld nie.
\nHy s\u00ea hoewel dit \u2018n groter probleem is in Gauteng, word die area tussen Belfast en Middelburg veral geraak in Mpumalanga.
\n