{"id":11146,"date":"2021-05-28T11:01:06","date_gmt":"2021-05-28T09:01:06","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11146"},"modified":"2021-05-28T11:01:06","modified_gmt":"2021-05-28T09:01:06","slug":"roan-ash-saterdag-regstreeks-op-jou-radio","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/roan-ash-saterdag-regstreeks-op-jou-radio\/","title":{"rendered":"Roan Ash Saterdag regstreeks op jou radio"},"content":{"rendered":"

Die derde aflewering van die In jou huis-konsertreeks is hier. Die gelukkige Laeveldse gehoor sal m\u00f4re deur Roan Ash vermaak word.
\nDie reeks van ses konserte word aangebied in samewerking met Innibos, kykNet en Radio Laeveld. Bywoning is ongelukkig slegs op uitnodiging, maar almal kan Saterdag om 19:00 inskakel op 100.5FM, waar die vertoning regstreeks uitgesaai word.
\nRoan beloof dat hy die gehoor op \u2018n paar nuwe liedjies gaan trakteer.
\n