{"id":11005,"date":"2021-05-06T14:31:30","date_gmt":"2021-05-06T12:31:30","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11005"},"modified":"2021-05-06T14:33:20","modified_gmt":"2021-05-06T12:33:20","slug":"laeveld-legendes-is-die-krugermiljoene-werklik-net-n-mite","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-legendes-is-die-krugermiljoene-werklik-net-n-mite\/","title":{"rendered":"Laeveld legendes: Is die Krugermiljoene werklik net ‘n mite?"},"content":{"rendered":"

Die legende van die Krugermiljoene het herleef na Krugerponde, wat tussen 1893 en 1900 gemaak is, onlangs in \u2018n Switserse bank ontdek is.
\nPaul Kruger het glo in 1900 die “Krugermiljoene” in Mpumalanga begrawe voor hy na Europa gevlug het.
\nLudi het gesels met skattejagter, Erns Grundling, en geskiedkundige, prof. Fransjohan Pretorius, oor hierdie Laeveld legende.
\nGrundling het in 2011 aan die kykNET-program, \u201cFortuinsoekers\u201d deelgeneem waartydens hulle na die mitiese Krugermiljoene gesoek het.
\n\u201cDit is een van daardie goed wat altyd mense se verbeelding prikkel,\u201d s\u00ea hy.
\nPretorius beaam dat daar geen bewyse is vir die bestaan van die skat nie. Volgens hom is dit hartseer dat dit nooit bestaan het nie.
\n\u201cKort-kort is daar gerugte dat dit ontdek is, maar daar was niks van oor nie (toe Kruger begin vlug het nie).\u201d
\nHy sal net baie graag wil weet wie die sowat 110 nuutgevonde goue ponde destyds gedeponeer het.
\nLuister weer hier na die program.
\n