{"id":10814,"date":"2021-04-21T14:25:19","date_gmt":"2021-04-21T12:25:19","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10814"},"modified":"2021-04-21T14:25:19","modified_gmt":"2021-04-21T12:25:19","slug":"nhs-se-philip-vogel-land-se-tienkamp-kampioen","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nhs-se-philip-vogel-land-se-tienkamp-kampioen\/","title":{"rendered":"NHS se Philip Vogel land se tienkamp-kampioen"},"content":{"rendered":"

Philip Vogel is die naweek as die land se tienkamp-kampioen vir seuns o.18 gekroon.
\nDie gr. 11-leerling van Ho\u00ebrskool Nelspruit (NHS) het in agt van die tien items koning gekraai. Sodoende kon hy sy grootste uitdager, Marko Foord van Sentraal-Gauteng, die loef afsteek.
\nSy totale punte, volgens Atletiek Suid-Afrika (ASA) se table, was 5 210, teenoor Foord se 4 242.
\nVolgende jaar wil di\u00e9 veelsydige atleet kwalifiseer vir die jeug-W\u00eareldspele wat in Frankryk plaasvind.
\nHy s\u00ea hy gaan nog hard daarvoor moet werk.
\n