{"id":10671,"date":"2021-04-07T11:22:06","date_gmt":"2021-04-07T09:22:06","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10671"},"modified":"2021-04-07T11:22:06","modified_gmt":"2021-04-07T09:22:06","slug":"in-fotos-kitsbank-in-hazyview-opgeblaas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/in-fotos-kitsbank-in-hazyview-opgeblaas\/","title":{"rendered":"In foto’s: Kitsbank in Hazyview opgeblaas"},"content":{"rendered":"

\u2018n Kitsbank in \u2018n winkel by \u2018n vulstasie in Hazyview is in die vroe\u00eb oggendure opgeblaas.
\nVolgens kolonel Donald Mdhluli het twee gewapende mans die winkel binnegestorm en werknemers gyselaar geneem.
\nHulle het sigarette en kontant uit die kasregisters gevat voor hulle die kitsbank opgeblaas het.
\nHulle het op die vlug geslaan en \u2018n mannejag is van stapel gestuur.
\n