{"id":10653,"date":"2021-03-31T16:00:18","date_gmt":"2021-03-31T14:00:18","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10653"},"modified":"2021-04-06T13:09:21","modified_gmt":"2021-04-06T11:09:21","slug":"ivermektien-afriforum-verduidelik-waar-ons-staan","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ivermektien-afriforum-verduidelik-waar-ons-staan\/","title":{"rendered":"Ivermektien: AfriForum verduidelik waar ons staan"},"content":{"rendered":"

AfriForum is een van verskeie partye wat in \u2018n hofgeding is met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheid (Saphra) oor die gebruik van ivermektien vir Covid-19.
\nBarend Uys, hoof van navorsing by AfriForum, vertel hulle het ‘n skikking bereik, maar dit is nog nie ‘n hofbevel nie.
\nHy het met Sanett gesels oor hoekom hulle so sterk daaroor voel dat goedkoop en veilige medisyne beskikbaar moet wees vir mense wanneer hulle die siekte opdoen.
\nLuister hier na die volledige gesprek:
\n