{"id":10638,"date":"2021-03-30T12:45:53","date_gmt":"2021-03-30T10:45:53","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10638"},"modified":"2021-04-06T12:42:21","modified_gmt":"2021-04-06T10:42:21","slug":"trac-gereed-vir-besige-paasnaweek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/trac-gereed-vir-besige-paasnaweek\/","title":{"rendered":"TRAC gereed vir besige Paasnaweek"},"content":{"rendered":"

Die Paasnaweek is om die draai en TRAC is gereed vir die ho\u00eb volumes verkeer wat verwag word.
\nKommunikasiebestuurder, Solange Soares, s\u00ea di\u00e9 naweek is histories die besigste op die N4 tussen Gauteng, Mpumalanga en Maputo.
\nTRAC doen wat hulle kan om verkeersopeenhopings te verhoed en skop Donderdag hul bewusmakingsveldtog oor padveiligheid af by Alzu.
\nNooddiensspanne sal ook op die besigste dae op strategiese punte op die roete op bystand wees om hul reaksietyd te
\n