{"id":10598,"date":"2021-03-26T14:15:54","date_gmt":"2021-03-26T12:15:54","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10598"},"modified":"2021-03-26T14:19:33","modified_gmt":"2021-03-26T12:19:33","slug":"curro-nelspruit-die-beste-by-nasionale-eisteddfod","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/curro-nelspruit-die-beste-by-nasionale-eisteddfod\/","title":{"rendered":"Curro Nelspruit die beste by nasionale eisteddfod"},"content":{"rendered":"

Curro Nelspruit is as die beste kultuurskool van 2020 aangewys by die Nasionale Allegretto Eisteddfod.
\nDie laerskool se kultuuronderwyser, Alta Ehrke, is ook as die beste verteenwoordiger in die land aangewys.
\nMateo Komlosy is as die beste en mees gewilde sanger aangewys, Danika van Deventer het die tiara-kompetisie gewen, Eleanor Schwizer het \u2018n eerste plek behaal in a capella sang en Gabriel Bakker was eerste in drama.<\/p>\n\n\t\t