{"id":10530,"date":"2021-03-24T12:38:53","date_gmt":"2021-03-24T10:38:53","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10530"},"modified":"2021-03-24T12:38:53","modified_gmt":"2021-03-24T10:38:53","slug":"wysigingswetsontwerp-wek-kommer-oor-tuisonderrig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wysigingswetsontwerp-wek-kommer-oor-tuisonderrig\/","title":{"rendered":"Wysigingswetsontwerp wek kommer oor tuisonderrig"},"content":{"rendered":"

Die Pestalozzi Trust het hul kommer uitgespreek oor die wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette (BELA).
\nDie nuwe wetswysiging van die departement van basiese onderwys (DBO) ontlok kommer oor tuisskoling.
\nPestalozzi Trust se voorsitter, Bouwe van der Eem, s\u00ea dit skep verskeie probleme: dit sal net by die kind se huis m\u00e1g geskied, amptenare sal moet huisbesoek doen (wat inbreuk maak op mense se grondwetlike reg tot privaatheid), en gereelde assesserings waarvoor ouers die kostes moet dra is voorgestel.
\nLuister weer hoe Van der Eem met Sanett gesels oor die besonderhede.
\n