{"id":10464,"date":"2021-03-15T14:56:00","date_gmt":"2021-03-15T12:56:00","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10464"},"modified":"2021-03-15T14:56:00","modified_gmt":"2021-03-15T12:56:00","slug":"mdsa-deelnemers-hou-werkswinkel-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mdsa-deelnemers-hou-werkswinkel-in-mpumalanga\/","title":{"rendered":"MDSA-deelnemers hou werkswinkel in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"

Die 30 deelnemers aan vanjaar se Mejuffrou, Mevrou en Meneer Dowe Suid-Afrika (MDSA) het Saterdagaand hul bande ontvang tydens \u2018n seremonie by Mankele.
\nDit help die deelnemers in hul gemeenskapswerk, wat die belangrikste aspek van die kompetisie is.
\nWeens die pandemie het dit nie verlede jaar plaasgevind nie.
\nIain Gunn van Tourism Friendly, wat dit re\u00ebl, s\u00ea dit is die eerste keer dat die naweek-lange werkswinkel in Mpumalanga plaasvind.
\n