{"id":10365,"date":"2021-03-02T15:48:46","date_gmt":"2021-03-02T13:48:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10365"},"modified":"2021-03-02T15:48:46","modified_gmt":"2021-03-02T13:48:46","slug":"interskole-atletiek-steeds-van-die-baan-maar-klubs-bied-n-plan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/interskole-atletiek-steeds-van-die-baan-maar-klubs-bied-n-plan\/","title":{"rendered":"Interskole-atletiek steeds van die baan, maar klubs bied \u2018n plan"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>Ho\u00ebrskool Nelspruit (NHS) se atlete is gereed vir die atletiekseisoen, al lyk die program vanjaar heelwat anders as in die verlede.
\nDP Badenhorst, die skool se sportspesialis van atletiek, s\u00ea skole mag nie teen mekaar deelneem tot die onderwysdepartement die groenlig daarvoor gee nie.
\nSkole neem nou eerder deel aan byeenkomste wat deur Atletiek Suid-Afrika (ASA) se klubstrukture plaasvind.
\nHy voeg by dat dit moeilik is vir die kinders wat bloot aan interho\u00ebr wou deelneem, maar dat dit belangrik is vir hul ontwikkeling om aan te hou met oefen.
\n