{"id":10304,"date":"2021-02-23T17:06:47","date_gmt":"2021-02-23T15:06:47","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10304"},"modified":"2021-02-23T17:06:47","modified_gmt":"2021-02-23T15:06:47","slug":"plaaslike-skole-vier-uitstekende-matriekuitslae-na-moeilike-2020","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/plaaslike-skole-vier-uitstekende-matriekuitslae-na-moeilike-2020\/","title":{"rendered":"Plaaslike skole vier uitstekende matriekuitslae na moeilike 2020"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>\ufeff<\/span>Ho\u00ebrskool Nelspruit spog vanjaar weer met \u2018n 100%-slaagsyfer.
\nNegentig persent van die matrikulante het ook met universiteitsvrystelling geslaag.
\nErnst Pieterse, die skool se dux-leerling, is een van die top tien in die provinsie.
\nHy het sewe onderskeidings, \u2018n 100% vir rekeningkunde en 99% in fisiese wetenskap.
\n