{"id":10253,"date":"2021-02-19T13:00:50","date_gmt":"2021-02-19T11:00:50","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10253"},"modified":"2021-02-19T13:03:05","modified_gmt":"2021-02-19T11:03:05","slug":"covid-inenting-skop-af-by-rob-ferreira","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/covid-inenting-skop-af-by-rob-ferreira\/","title":{"rendered":"Covid-inenting begin by Rob Ferreira-hospitaal"},"content":{"rendered":"

Die hoof van Mpumalanga se gesondheidsdepartement, dr. Savera Mohangi, het vanoggend die eerste mens in die provinsie geword om die Covid-inenting te kry.
\nDie premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het ook die afskop van die inentingsveldtog by Rob Ferreira-hospitaal bygewoon.
\n\u2018n Totaal van 2 000 dosisse van die eerste besending J&J-entstof is aan die hospitaal gelewer en 1 640 sal aan Witbank-hospitaal gelewer word.
\nMtshweni-Tsipane, wat verlede jaar die virus gehad het, s\u00ea sy het nie nou die inenting ontvang nie, omdat gesondheidswerkers geprioritiseer moet word.
\n