{"id":10161,"date":"2021-02-02T16:10:44","date_gmt":"2021-02-02T14:10:44","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10161"},"modified":"2021-02-02T16:10:44","modified_gmt":"2021-02-02T14:10:44","slug":"beurtwater-ingestel-in-witrivier-tot-einde-van-die-week","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/beurtwater-ingestel-in-witrivier-tot-einde-van-die-week\/","title":{"rendered":"Beurtwater ingestel in Witrivier tot einde van die week"},"content":{"rendered":"

Witrivier-inwoners kan hulle maar regmaak vir beurtwater tot die einde van die week.
\nSekere areas van die dorp het sedert Vrydagaand nie water nie. Dit is intussen darem gedeeltelik herstel.
\nVolgens raadslid, Rowan Torr, het verskeie meganiese probleme met die voerlyn daartoe aanleiding gegee.
\n