{"id":10129,"date":"2021-01-26T18:56:46","date_gmt":"2021-01-26T16:56:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10129"},"modified":"2021-01-26T18:56:46","modified_gmt":"2021-01-26T16:56:46","slug":"tropiese-storm-eloise-eis-drie-lewens-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/tropiese-storm-eloise-eis-drie-lewens-in-mpumalanga\/","title":{"rendered":"Tropiese storm Eloise eis drie lewens in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>Drie mense is bevestig as dood in Mpumalanga weens die direkte resultaat van tropiese storm Eloise.
\nVroe\u00ebr vandag nog, tydens \u2018n inligtingsessie met die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, asook die LUR\u2019e van die provinsies wat die ergste deur die storm geraak is (Mpumalange, Limpopo en KwaZulu-Natal) was die polisie nog besig met \u2018n soektog na twee mense wat weens die ho\u00eb re\u00ebnval as vermis aangegee is in Mashishing en Pilgrim\u2019s Rest.
\n