100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

We Care 4 Nelspruit knap dorp bietjie vir bietjie op

Written by on December 1, 2022

We Care 4 Nelspruit werk hard om die dorp skoner, veiliger en mooier te maak.
Die afgelope drie dae het hulle die hele area rondom die Boschstraat-glybaan skoongesny en rommel opgetel dat dit amper onherkenbaar is.

TJ Maré vertel van hul suksesse en planne vorentoe.


×