100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wat elke ouer moet weet oor angs by kinders

Written by on December 20, 2021

Kinders van al hoe jonger ouderdomme benodig toenemend professionele hulp vir angs.
Die onsekerheid wat onder meer die Covid-19-pandemie teweeg gebring het, dra daartoe by, maar dit is nie tot dit beperk nie.
Opvoedkundige sielkundige, Christie Malan, het raad vir ouers. Sy het met Mireille gesels. Luister weer hier na die gesprek.

Vir meer besonderhede, kontak haar by [email protected] of 079-036-1401.


×