Doctor Khumalo kan vir jou enigiets verf wat jy vir jou huis of kantoor verlang.
Hy werk in gemengde medium en is boonop ‘n musikant ook.
Kyk hier:
Jy sal hom toevallig op ‘n straathoek in Mbombela aantref waar hy besig is om te werk, maar jy kan hom ook direk kontak.
Luister weer hier:
Gaan kyk na sy werk by DoctorTizaKhumalo op Instagram.
Sien ook: Roman’s Pizza borg Sonop-kosblikkes