Luister: Ma vertel hoe vermeende kapers dogter skiet

‘n Tienermeisie (14) is gister in haar been geskiet, terwyl sy saam met haar ma en boetie (11) op pad was terug huis toe van vakansie af in die Krugerwildtuin. Die gesin van Pretoria het in Pretoriuskop gekamp en het die wildtuin by Numbi-hek verlaat. Sers. Nanikie Nonyane, woordvoerder van die Masoyi-polisie, het bevestig dat … Continue reading Luister: Ma vertel hoe vermeende kapers dogter skiet